
Ontvang my Blog-plasings gratis via e-pos!
- Kalahari Trouvoete: Grimeerwenke vir BruideGrimeerkunstenaar, Vicky Gericke het altyd, jong ouderdom, van skooltyd af op Aberdeen in grimering belang gestel. Sy het Fotografie & Grafiese Ontwerp studeer in Stellenbosch. In die winter van 2005 het sy Kaap toe verhuis. Sy het by Truworths begin werk – eers by die klere-afdeling. Ironies genoeg, is haar suster, Sulet ‘n modeontwerper. SyContinue reading “Kalahari Trouvoete: Grimeerwenke vir Bruide”
- Aftieklysie vir troubeplanning: 12 maande + voor die troueVandeesmaand begin ons met ‘n aftieklysie vir jou troubeplanning. Dit sal oor ‘n paar uitgawes van Wenke vir die Vrou tydskrif versprei word. Die volgorde kan dalk verskil van bruid tot bruid en daar is dalk ook sommige items op die lysie wat nie op julle troue van toepassing is nie, maar ek hoop datContinue reading “Aftieklysie vir troubeplanning: 12 maande + voor die troue”
- Die verlowingsfotosessieBaie geluk met julle verlowing! Voordat jy nou te veel begin stres oor waar om met die troureëlings te begin, geniet hierdie tydjie van verloofwees en bespreek ‘n verlowingsfotosessie. Jy kan so bietjie begin droom en ‘n Pinterest-bord begin opbou oor die tema of gevoel wat jy vir jou troue wil hê. Die verlowingsfoto’s salContinue reading “Die verlowingsfotosessie”
- Kersfeespret met BokehFoto van http://www.handimania.com Bokeh is daardie pragtige, sagte uit fokus kolle wat kersfeesliggies in die agtergrond van ‘n foto maak. ‘n Mens het ‘n vinnige lens (f1.4 / f1.8 / f2 / f2.8) hiervoor nodig. Die vorm van die sluiter van die lens wat ‘n mens gebruik, bepaal die vorm van die kolle inContinue reading “Kersfeespret met Bokeh”
- Riaan & Mariëtte Vermeulen se mooiste dagMariëtte is my kleinniggie en sy was ook die tweede bruid wat ek ooit afgeneem het. Baie geluk met jou en Riaan se agtste huweliksherdenking. Mag julle nog baie jare vir mekaar gespaar word. Ek hoop dit is ‘n wonderlike, romantiese dag! Dankie vir die voorreg om julle troufoto’s te kon neem op 3 NovemberContinue reading “Riaan & Mariëtte Vermeulen se mooiste dag”
- Hoe om hande af te neemVertel ‘n storie Net deur ‘n persoon se hande af te neem kan jy ongelooflik baie van hulle menswees vasvang! Besluit watter gevoel of boodskap jy met jou foto wil oordra en gebruik dan tegnieke wat daarby pas. Hande van ‘n baba verskil van ‘n ma of ‘n pa se hande. So verskil ‘n oumaContinue reading “Hoe om hande af te neem”
- Doen-Dit-Self Denim-troue: Jako & Sumerie GeldenhuysToe ons vriendin en kollega, Sumerie, besluit om met Jako te trou, het almal by Ons Kontrei Streekskoerant ingespring en gehelp waar ons kon. Dit was die heel eerste troue wat ek ooit afgeneem het. Dit is waar ek my passie vir troufotografie ontdek het. My modeontwerp agtergrond het handig te pas gekom. Hierdie troueContinue reading “Doen-Dit-Self Denim-troue: Jako & Sumerie Geldenhuys”
- Sterstrepe (“Star Trails”)Sterstrepe met ‘n windpomp in die voorgrond. Dit is moontlik om die effek van die draaiing van die aarde om sy eie as af te neem – in die nag, in die vorm van sterstrepe. Dit word gedoen deur die kamera se sluiter baie lank oop te hou. Die sterre die naaste aan die poleContinue reading “Sterstrepe (“Star Trails”)”
- Hoe om ‘n blom in ‘n waterdruppel af te neemDit is moontlik om foto’s soos hierdie buite met natuurlike sonlig te neem, maar dan moet ‘n mens ook seker maak dat die wind nie jou druppel wegwaai nie. Hierdie foto is in ons sitkamer geneem met die kamera se ingeboude flits. ‘n Mens kan ook ‘n eksterne flits gebruik. Die fokus is op dieContinue reading “Hoe om ‘n blom in ‘n waterdruppel af te neem”